eBook: Net die oortjies van die seekoei: en ander Afrikaanse idiome (DRM EPUB)
 
電子書格式: DRM EPUB
作者: Kobus Galloway 
分類: Humour ,
Cartoons & comic strips  
書城編號: 21784414

原價: HK$52.00
現售: HK$49.4 節省: HK$2.6

購買後立即進貨, 約需 1-4 天

 
 
製造商: Penguin Random House South Africa
出版日期: 2018/05/01
頁數: 176
ISBN: 9781776093083
 
>> 相關實體書

商品簡介
As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker 'n digter. Die beeldspraak, vergelykings en metafore wat in idiomatiese uitdrukkings vervat is, verander ons alledaagse gesprekke en skryfwerk in iets ver bo die gewone. Kobus Galloway se grappige volblad-illustrasies help jong taalgebruikers om die idiomeskat van Afrikaans vas te l sodat dit met gemak en plesier gebruik kan word. Volwasse lesers verkneukel hulle nie net in die vernuf waarmee die skepper van Idees vol vrees woord en beeld teenoor mekaar afspeel nie; die genot om ou segswyses aan die vergetelheid te ontruk, steek vure van nostalgie vir toeka se tye opnuut aan die brand. Soos in hierdie boek se voorganger, 'n Wolf in skaapsklere, word die idiome van kort betekenisverklarings voorsien, en die kleurvolle illustrasies word agterin deur 'n lys met ng idiome en uiteensettings aangevul. Wees gewaarsku: Lesers van alle ouderdomme sal Net die oortjies van die seekoei met moeite neersit.
Kobus Galloway 作者作品表

eBook: Net die oortjies van die seekoei: en ander Afrikaanse idiome (DRM EPUB)

eBook: 'n Wolf in skaapsklere: en ander Afrikaanse idiome (DRM EPUB)

eBook: Where's Zuma? (DRM PDF)

eBook: Where's Zuma? (DRM EPUB)

eBook: Idees Vol Vrees Volume 4 (DRM PDF)

eBook: Idees Vol Vrees Volume 4 (DRM EPUB)

eBook: Idees Vol Vrees Volume 3 (DRM PDF)

eBook: Idees Vol Vrees Volume 3 (DRM EPUB)

eBook: Idees Vol Vrees Volume 2 (DRM PDF)

eBook: Idees Vol Vrees Volume 2 (DRM EPUB)

eBook: Idees Vol Vrees (DRM PDF)

eBook: Idees Vol Vrees (DRM EPUB)

* 以上資料僅供參考之用, 香港書城並不保證以上資料的準確性及完整性。
* 如送貨地址在香港以外, 當書籍/產品入口時, 顧客須自行繳付入口關稅和其他入口銷售稅項。

 

 

 

  我的賬戶 |  購物車 |  出版社 |  團購優惠
加入供應商 |  廣告刊登 |  公司簡介 |  條款及細則

香港書城 版權所有 私隱政策聲明

顯示模式: 電腦版 (改為: 手機版)