eBook: Krok en Dil 08:: By die See (DRM EPUB)
 
電子書格式: DRM EPUB
作者: Jaco Jacobs 
分類: Reference works (Children's / Teenage)  
書城編號: 26060489

原價: HK$19.00
現售: HK$18.05 節省: HK$0.95

購買後立即進貨, 約需 1-4 天

 
 
製造商: Pan Macmillan South Africa
出版日期: 2022/01/28
ISBN: 9781776251056

商品簡介
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Die nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy se een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor. "My kinders het grootgeword met stories - van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder 'n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou 'n leesreeks skryf wat vir lesers - en ouers! - 'n prettige storie in elke boek bied, met hope humor."
Jaco Jacobs 作者作品表

The Girl with Wings (Paperback)

eBook: Perfect (DRM EPUB)

eBook: 101 Bug jokes (DRM EPUB)

eBook: 101 Spooky jokes (DRM EPUB)

eBook: 101 Sport jokes (DRM EPUB)

eBook: 101 Holiday jokes (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil Vlak 3 Boek 2: 'n Gat in die grond (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil Vlak 3 Boek 1: Ek is 'n Krok! (DRM EPUB)

eBook: 101 Knock-Knock Jokes (DRM EPUB)

eBook: 101 Animal Jokes (DRM EPUB)

eBook: 101 School Jokes (DRM EPUB)

eBook: 101 Silly Jokes (DRM EPUB)

eBook: Tekkies (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil 10:: Die Suur Sap (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil 09:: Krok kan Toor (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil 08:: By die See (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil 07:: Waar is die Maan? (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil 06:: Kyk vir My (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil 05:: In die Lug (DRM EPUB)

eBook: Krok en Dil 04:: Ek is 'n Vis (DRM EPUB)

還有... [顯示所有作品]

* 以上資料僅供參考之用, 香港書城並不保證以上資料的準確性及完整性。
* 如送貨地址在香港以外, 當書籍/產品入口時, 顧客須自行繳付入口關稅和其他入口銷售稅項。

 

 

 

  我的賬戶 |  購物車 |  出版社 |  團購優惠
加入供應商 |  廣告刊登 |  公司簡介 |  條款及細則

香港書城 版權所有 私隱政策聲明

顯示模式: 電腦版 (改為: 手機版)